Moremoremore!! Thanx vir al julle voorstelle oor die goudsmede ek sal hulle deurwerk ek glo die regte een is daar iewers tussen almal! Nouja hierdie saterdag 5 julie is weer sulke tyd en ek en my vriende gaan the Rock raceway in brakpan op horings neem! Liqui Moly smack ons weer met n kans om ons petrol pompende hartjies uit te jaag, en ons nooi ieder en elk van julle om saam met ons te kom party!